Saturday, June 12, 2010

Family hardships



Danie van der Westhuizen (jnr)

ek het so pas deur my sussie se blog gelees , en is baie dankbaar vir julle almal se bydraes hier. ek was op daardie staduim toe dit gebeur het in ruacana in die artillerie, so sal graag van mense wil hoor wat direk met my pa en swaer in kontak was

groete Danie

September 23, 2007 3:16 PM



This comment was left on my blog post named "Newspaper clips from 1982", it was written by my brother, D.R v d Westhuizen Jnr.

He passed away on January 2 2010. A massive heart attack took him away from us at the tender age of 47. May he have peace and harmony where he find himself today. We all love you Broer.

1 comment:

Unknown said...

Hi Riana
Ja toe kom ek te laat op jou blog af. Ek en Danie was saam op skool. Ek is dieselfde dag wat jou Pa en Hendrik se insident ingevlieg na Tsintsabis. Ek was in die Genie korps en het die Vrydag na die insident 19 landmyne op die drie kaplynne onskadelik gestel en verwyder. Ja ons sal hulle nooit vergeet.